Katalane steur hulle min aan weermag, Grondwethof

Met twee Grondwethofbeslissings wat dit verbied, het twee miljoen Katalane Sondag in elk geval gaan stem vir onafhanklikheid van Spanje.

Die Spaanse regering het nie aangedui watter regstappe geneem sal word teen Katalaanse leiers nie.

Voorlopige uitslae van die nie-bindende … Lees verder

Ekonomiese krisis!

ImageDit is net ses kort maande sedert ʼn subprimaverbandskrisis in twee regeringsondersteunde Amerikaanse huisleningsmaatskappye die Amerikaanse ekonomie gekelder het. Van die optimistiese vooruitsigte vir die Amerikaanse ekonomie aan die begin van 2008 is daar in 2009 niks oor nie. Maar … Lees verder