Fortuinsoekers blaas weer People’s War aan

In die nasleep van Marikana, is die People’s War weer opgewarm en het nuwe stukrag verkry met buitelandse fortuinsoekers wat soos voorheen griewe vir die plaaslike swart bevolking skep, ook om te kan uitbuit. Dali Mpofu se aankondiging dat hy Lees verder

Die blou Malema

zilleberetVolgende jaar se verkiesing kan ‘n geval van wees van wat die jongste politieke bykomstighede is om die massas mee te beïndruk.

Julius Malema en sy Ekonomiese Freedom Fighters (EFF) het bekend geword vir hul rooi barette, maar Saterdag was … Lees verder