Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?

Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét).  Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, … Lees verder

Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag

Tanzaniërs het pas vir ’n president, parlement en plaaslike owerhede gestem, maar Chadema, die opposisieparty beweer verkiesingsbedrog is in Sondag se verkiesings gepleeg.

Die regerende Chama Cha Mapinduzi-­party (CCM) staar ook vir die eerste keer, sedert ’n veelparty-demokrasie in 1995 … Lees verder