Brief: ‘Sonder vergoeding’ bloot ‘n aanval op wittes

Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese
aspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat
onteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme
in die term “sonder vergoeding” … Lees verder

Soros-bende duik weer in Kaapstad op met anti-eiendomsregs-betoging

Aktiviste van George Soros se globalistiese konfliksaaiers is bedrywig in Kaapstad om eiendomsreg te ondergrawe, waarskynlik in samewerking met die ANC om wittes van hul regmatige besitsreg te vervreem.

Reclaim die City het twee provinsiale regering geboue beset Vrydag in … Lees verder

EFFer-bendebaas voor vir aanhitsing

Die leier van die EFF, Julius Malema verskyn vandag in die Bloemfonteinse Landdros vir die oortreding van die Wet op die Reëling van Byeenkomste, het RSG berig.

Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy staan tereg op aanklagte van aanhitsing nadat hy … Lees verder

Malema belowe sy bendes dat hulle wit grond sal vat

Die EFF-leier en liefling van Britse Marxiste, Julius Malema het Maandag ná sy hofverskyning in Newcastle sy bendes vertel dat grond in wit besit op “enige manier nodig” gevat sal word.

“Die wit minderheid, wees gewaarsku: Ons sal ons grond … Lees verder

Swartes stel in stedelike grondhervorming belang

Dr. Anthea Jeffery, hoof van beleidsnavorsing by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het ‘n indringende peiling oor swart ekonomiese bemagtiging (SEB), kwota-indiensneming, regstellende aksie en landelike grondhervorming bekend gestel.

Net 11,3% van Suid-Afrikaners wat genader is, het gesê dat die … Lees verder

Swart landbou in maalkolk van Amerikaanse slagspreuke

In toesprake wat op 11 Augustus 2006 en 28 Augustus 2007 gelewer is deur die toenmalige minister van landbou, Lulana Xingwana, is aangekondig – onder die gebruiklike vloedgolf van Amerikaanse slagspreuke en gemeenplase oor vroueregte en apartheidskuld – dat spesifieke … Lees verder

Eiendomsreg of niks!

Zille soen haar pad oop

Die DA se niksseggende slagspreuk, “Saam vir verandering” het betekenis gekry met die leier wat aandui watter soort verandering sy in gedagte het.

‘n Foto van Zille waar sy ‘n swart werker met mening op die lippe soen, is klaarblyklik … Lees verder

Louis Changuion oor die grondkwessie

omstrede_land_voorblad

deur Leon Lemmer

Louis Changuion, met die bystand van ‘n mede-historikus Bertus Steenkamp, het redelik onlangs die volgende wetenskaplike studie gepubliseer: Omstrede Land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652 tot 2011 (Pretoria: Protea Boekhuis, 2011, 471p). In die … Lees verder

Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters

landgrabInwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word.

Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association.

“Ons vra nie om verskoning vir … Lees verder

‘Boere moet nie paniekerig raak oor radikale grondhervormingsuitsprake nie’

Max du Preez het die “disinformasie, swak analise en politieke opportunisme” van instansies soos die Afrikanerbond en sekere ANC-faksies, skerp gekritiseer en gesê dit vertraag konsensus oor grondhervorming.

Du Preez het die Afrikanerbond as “erg onsensitief, en aanstootlik in sy Lees verder

Produktiewe landbougrond in die ANC se visier

Sogenaamde grondhervorming wat gelei het tot die ineenstorting van Zimbabwe, is besig om vorm aan te neem in die nuutste verklarings van die ANC.

Dr. Joe Phaahla, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, en Thozi Gwanya, direkteur-generaal, het Woensdag gesê … Lees verder

Regering en die grondwet

Gister is Menseregtedag gevier, en ‘n parlementsitting onder meer daaraan gewy. Gister het ‘n hof weer ‘n uitspraak teen die regering gelewer oor die nie-nakoming van die grondwet in ‘n saak wat ook neerslag in die Handves van Menseregte het.… Lees verder