Straler vlieg in woonstelgebou vas

Nege mense is Dinsdag dood toe ’n klein straler onderweg na ’n lughawe in die Amerikaanse deelstaat Ohio in twee residensiële geboue vasgevlieg het.

Sewe insittendes van dieselfde eiendomsmaatskappy Pebb Enterprises, en twee vlieëniers is dood in die ongeluk. Die … Lees verder

Associated Press val Trump se bestuurstyl aan

Donald Trump is in die visier van die Lobby in die VSA, klaarblyklik weens sy stygende gewildheid.

Trump loop los voor in die Republikeine se benoemingstryd.

Die direkteure van ‘n luukse eiendomsontwikkeling wat die Trump-handelsmerk dra, het sy glo maatskappy … Lees verder

Eiendomsgroep verwyder Voortrekkerstandbeelde eiehandig

‘n Privaatmaatskappy het vier standbeelde in die sentrale sakekern van Pietersburg (Polokwane) in Limpopo verwyder. Hulle het klaarblyklik eensydig tot die onregmatige stap oorgegaan.

Dié onwettige stap is geneem nadat een beeld glo beskadig is. Die standbeeld wat met wit … Lees verder

Nuwe wet oor grond deel van transformasie-projek

makuku“Krotbuurte in rykmanswoongebiede. Met die gepaardgaande negatiewe impak op ontwikkeling en Suid-Afrika se ekonomie. Dit is die onafwendbare gevolge van die nuwe Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur wat gister deur pres. Jacob Zuma bekragtig is,” sê adv. Anton Alberts, … Lees verder