Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het … Lees verder

Front Nasionaal tree tot verkiesing toe

Bestuur van Front Nasionaal
Bestuur van Front Nasionaal

‘n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister ná betaling van die deposito’s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys … Lees verder