Karel Combrinck: Brandoffer nommer 3

Ons is byna aan die einde van die jaar 2017, d.w.s pas ‘n eeu na die beëindiging van een van die mees afskuwekkende menseslagtings in die geskiedenis. Pas ‘n honderd jaar gelede het die mees beskaafde en ontwikkelde volke op … Lees verder

Duisende Basters vier hulle geloftedag

Sedert 1977 vier die Rehoboth Basters fees by Sam !Khubis, sowat 80 km suid-wes van Rehoboth ter herdenking van hul volk se bestaan wat amper uitgewis is deur die Duitse koloniale magte.

Nagenoeg 5 000 mense het dié week na … Lees verder

Die sluipmoord op Boris Nemtsof

Die moordaanslag op die aartshertog van Oostenryk-Hongarye en erfgenaam van die Oostenryk-Hongaarse keiserryk, Franz Ferdinand was in 1914 die druppel wat die emmer laat oorloop het om die moeisame vrede in Europa tot ‘n einde te bring. Die sluipmoord het … Lees verder

Amerikaanse Senaat gee Israel blanko tjek vir oorlog teen Iran

iranqDie Amerikaanse Senaat sal vandag waarskynlik ‘n blanko tjek aan Israel oorhandig vir oorlog teen Iran.

Die Senaat se wetsontwerp S.1881 lui: As Israel “verplig word tot militêre optrede in wettige selfverdediging teen Iran se kernwapenprogram,” moet die Verenigde State … Lees verder

Britse bom uit Vryheidsoorlog eis plaaswerker

ww1Die bom wat die lewe gekos van een endrie plaaswerkers beseer het, is glo ‘n oorblyfsel uit die Tweede Vryheidsoorlog.

Woensdag, is David Sithole (24) dood toe die bom wat hy probeer oopsny het met ‘nLees verder