Grootkapitaal is ons vyand

Eerste Nasionale Bank se rassistiese besluit om nie aan laerinkomste- blanke werknemers se kinders studiebeurse toe te staan nie, maar wel aan laerinkomste- swart werknemers, is tekenend van hoe Grootsake nog altyd die Afrikaner se vyand was.

Die Anglo-Boereoorlog, waar … Lees verder

Sakeleiers kan nie politiek bedryf

Waarskynlik het ENB vir hom ’n redelike klomp gunstige publisiteit verseker met sy halfhartige poging om die ANC-bewind onder druk te plaas sover dit sy gebrekkige hantering van misdaad betref. Maar die media het ’n baie kort geheue, want net Lees verder