Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe

sharonNa die dood van Ariel Sharon, het Isreal sy sekuriteit vir die voormalige Eerste Minister se begrafnis naby die grens van Gasa verhoog.

Die Amerikaanse vise-president Joe Biden sal die begrafnis bywoon.

Sharon is op die ouderdom van 85 Saterdag … Lees verder

‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’

Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het tydens sy toespraak by die sitting van die VN se Algemene Vergadering ‘n waarskuwing gerig teen die regering van Iran.

Hy het die nuwe president Hassan Rouhani as ‘n “wolf in skaapsklere” bestempel … Lees verder