Afrikaans veroorsaak ‘asemnood’ by swart US-studente

Sowat 30 studente, waaronder ook wittes, het Maandagoggend ‘n derdejaarslesing in politieke wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch ontwrig toe ’n dosent na Afrikaans oorgeskakel het.

Een van die swart studente het opgespring en gesê hy “kan nie asemhaal nie”. … Lees verder

ANC nie eerlik oor moedertaalonderrig nie

Statistiek toon Engels is al hoe meer besig om moedertaalonderrig in Afrikaans en ander tale uit die onderwysstelsel te druk.

Uit antwoorde op parlementêre vrae oor die aangeleentheid deur ‘n opposisieparty blyk dit dat veral Afrikaans die grootste verloorder is. … Lees verder