Meerderheid in SA wil moedertaalonderrig hê

Meer as twee derdes van Suid-Afrika se inwoners verkies moedertaalonderrig. Dié oorweldigende getuienis teen Engelse onderrig blyk uit ‘n meningspeiling van Ipsos-Markinor wat pas bekend gemaak is.

Onderrig in ‘n moedertaal op hoër- en basiese onderwysvlakke verbeter prestasie, het navorsing … Lees verder