Nie plek vir witte in Zambië se nuwe regering

Die nuutverkose pres. Edgar Lungu van Zambië, het Maandag aangekondig dat visepresident­ Guy Scott, Afrika se enigste onlangse wit staatshoof­, nie deel sal wees van sy regering nie.

Lungu het verlede week die verkiesing naelskraap gewen.

Scott was waarnemende president­ … Lees verder

Zambiese verkiesingsuitslae vertraag

Die Zambiese presidentsverkiesing sal steeds by sommige stempunte voortgesit word nadat dit nie Dinsdag kon open nie.

Volgens die land se verkiesingkommissie kon stemmateriaal en personeel nie betyds by afgeleë gebiede afgelewer word nie, omdat swaar reën wat uitgesak het, … Lees verder

Waarnemerspan na Zambië waar verkiesingstryd warm word

‘n Waarnemersending, SEOM, van die SAOG het in Lusaka, Zambië, aangekom om te verseker dat die land se presidentstussenverkiesing op 20 Januarie vreedsaam, vry en regverdig verloop.

Maite Nkoana-Mashabane, Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking wat die waarnemerspan … Lees verder