Grootste deel van Edenvale sonder krag

Ongeveer tweederdes van huishoudings in Edenvale sit sonder krag tot verdere kennisgewing.

Teen ongeveer 04:30 Woensdagoggend, het die Northrand-toevoerkabel in Edenvale glo ‘n kortsluiting gehad.

Die kragonderbreking raak die Edenvale-sakegebied, Edenvale, Eastleigh, Eastleigh Ridge, Glendower en sy uitbreidings asook Dowerglen … Lees verder