Edward Snowden praat saam op Konstitusieheuwel

Edward Snowden, die Amerikaanse agent wat gedros het, het tydens ‘n regstreekse aanlyngeleentheid wat deur die voormalige Greenpeace direkteur, Kumi Naidoo, by Konstitusieheuwel in Johannesburg gereël is, gepraat.

Tydens die aanlyngesprek, het Snowden sy kommer uitgespreek oor hoe sommige van … Lees verder

Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek

Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele wêreld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as ‘n groot ontnugtering vir die meeste mense.

Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel … Lees verder

Snowden vrees vir sy lewe na openbare doodsdreigemente

Edward Snowden se Russiese regsverteenwoordiger het Dinsdag gesê die voortvlugtige Amerikaner vrees vir sy lewe.

Openbare doodsdreigemente is onlangs deur ongeïdentifiseerde Pentagon-beamptes gemaak.

Volgens die asielsoeker se regsverteenwoordiger Anatoly Kucherena word Snowden deurentyd deur veiligheidswagte vergesel en oorweeg hy maatreëls … Lees verder

Snowden vir die Sakharov-prys vir vryheid van spraak benoem

snowden2Edward Snowden, die fluitjieblaser wat die VSA se omvattende spioenasieprogram blootgelê het, is Woensdag benoem vir die parlement van die Europese Unie se jaarlikse Sakharov-prys vir vryheid van spraak.

Die 30-jarige Snowden het aansoek gedoen om asiel in Rusland nadat … Lees verder

VSA kan alles en almal aanlyn sien!

xkeyscore“Big Brother Amerika sien aanlyn, sonder toestemming, feitlik alles van almal. Met die program X-Keyscore bly daar weinig wat daar op die internet gebeur wat vir die Amerikaanse geheime diens verborge bly.

Dit blyk uitLees verder