Miljoene in skenkings na Liberië daag nie op

Internasionale skenkers het nie sowat US$1 miljard in beloofde skenkings oorhandig nie.

Die fondse het ten doel gehad om Wes-­Afrika lande te help om van die Ebola-epidemie te herstel.

Die epidemie het die lewens van meer as 11 000 mense … Lees verder

Ebola is terug in Sierra Leone

Gesondheidsamptenare in Sierra Leone het ‘n sterfgeval weens Ebola bevestig, pas nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig het dat die dodelike virus in Wes-Afrika uitgeroei is.

Geen gevalle van Ebola moet vir 42 dae voorkom voordat die WGO ‘n land Ebola-vry verklaar. … Lees verder

Ebola terug in Nigerië, Londen

Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigerië ondersoek die jongste geval van Ebola in die land.

Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak … Lees verder

Dagklokreël in dele van Sierra Leone weens Ebola wat versprei

In reaksie op tekens dat Ebola in sommige dele van die land versprei, het die Sierra Leoniese president Ernest Bai Koroma net voor die naweek ‘n dagklokreël ingestel waarvolgens mense verbied word om tussen 6 vm en 6 nm uit … Lees verder

VSA ontken dat Sierra Leone se adjunkpresident asiel vra

Die Verenigde State van Amerika het Sondag ontken dat die vise-president van Sierra Leone, Samuel Sam-Sumana by die Amerikaanse ambassade in Freetown skuil.

Sierra Leone sukkel steeds met die Ebola-epidemie wat sedert verlede jaar woed.

‘n Amerikaanse amptenaar het gister … Lees verder

Britse soldaat nuutste Ebola-geval in Sierra Leone

‘n Britse militêre gesondheidswerker is met Ebola in Sierra Leone gediagnoseer, het owerhede in Londen Woensdag gesê en ‘n militêre vliegtuig is gestuur om haar terug te bring indien nodig.

“Ons kan bevestig dat ‘n Britse militêre gesondheidswerker in Sierra … Lees verder

Pappie Majuba lei ebola-span na Sierra Leone

Die mediese hulporganisasie, Right to Care, sê alle nodige voorkomingsmaatreëls is getref om die Suid-Afrikaanse sokkerspan wat die week na Sierra Leone vertrek teen ebola te beskerm, het RSG berig.

Die organisasie het vroeër bekendgemaak dat elf verpleegkundiges en ‘n … Lees verder