E-boeke – seën of vloek?

Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die … Lees verder

PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel … Lees verder

Ontvang ‘n PDF-boek deur huidige Nobelpryswenner gratis!

Die Franse skrywer Patrick Modiano het so pas die Nobelprys vir letterkunde ontvang, soos ons vroeër vandag op ons Engelse blad berig het.

Is u dalk nuuskierig oor sy werk? Alle huidige en voornemende lede van PRAAG kan nou dadelik … Lees verder

Tablet teen R500 vir nuwe praag-lede?

Die Prestigio 3670B, in wit of swart beskikbaar
Die Prestigio 3670B, in wit of swart beskikbaar

Ons wil graag die volgende idee op lesers toets. Ons oorweeg dit tans om ‘n seweduim-tablet met koordlose toegang (maar sonder ‘n simkaart en 3G) aan nuwe praag-lede beskikbaar te maak teen … Lees verder