Die SA Poskantoor het op 17 September aangekondig dat pos in Gauteng en die Wes-Kaap geraak word deur ‘n “onbeskermde staking” by sorteersentra in Kaapstad, Pretoria en die groter Johannesburggebied. Terwyl pos in die Wes-Kaap met slegs enkele dae vertraag … Lees verder