Brief: Repliek op ‘Hou oog op die regse radikale’

Ek het onlangs geskryf dat rassisme ‘n verskynsel is waarmee linkses so graag mee wil wegdoen, maar terselfdertyd lewendig wil hou om sodoende lewe in hul bestaansreg as linkses te blaas. Na apartheid, is “anti-rassisme” tog al wat linkse dogma … Lees verder

Anton van Niekerk se gewraakte artikel oor ‘regse radikale’

Prof. Anton van Niekerk se uitsprake oor ‘regse radikale’, wat ook  ‘n implisiete pleidooi vir sensuur verteenwoordig, het vandeesweek allerlei reaksies uitgelok, ook hier op PRAAG. Afgesien van Leon Lemmer se rubriek, is daar briewe van J.S. van der MerweLees verder

Suid-Carolina verbied Suidelike vlag by wetgewershuis

Die deelstaat van Suid-Carolina in die VSA het met ‘n meerderheid van 94-20 gestem om die Suidelike vlag wat tradisioneel by sy wetgewershuis wapper, te verbied. Dit volg ná drie dae van intense debat rondom die kwessie.

Die goewerneur van … Lees verder

Dan Roodt: Sal ons ooit die waarheid oor Dylann Roof en die Charleston-skietery hoor?

Die wêreld, en veral natuurlik lande soos die VSA en Suid-Afrika, is besig om rasmal te raak. Enkele dae gelede het ‘n 21-jarige blanke Amerikaner, Dylann Roof, in ‘n kerk op swart gemeentelede losgebrand en nege van hulle … Lees verder