NGV het glo nie al Selebi-getuienis blootgelê nie

Die Nasionale Vervolgingsgesag is volgens berigte besig met ‘n interne ondersoek na die vervolging van die voormalige nasionale polisiekommissaris, Jackie Selebi.

Volgens die koerant The New Age het Selebi se familie en regspan ‘n klag gelê dat die vervolgingsgesag nie … Lees verder

Finale sekwestrasiebevel teen dwelmbaas Agliotti verwag

Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glen Agliotti se voorlopige sekwestrasie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria ‘n finale bevel gemaak word.

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het in November verlede jaar ‘n voorlopige bevel vir sekwestrasie bekom, het RSG berig.

Volgens … Lees verder

Kattebaklyk: Vier voor wat geld onttrek

Vier mans het in die Randburg-landdroshof verskyn op aanklagte dat hulle geld uit die vermoorde Justan Blom se rekening onttrek het.

Die broers Louis en Heinrich Coetzee, sowel as Ian Manyika en Alex de Kooker het Donderdag elk op twee … Lees verder