Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is.

Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre Lees verder

Odi-stadion, miljoene in die swart put

Die vervalle Odi-stadion in Mabopane is nog ‘n voorbeeld van miljoene rande wat in die swart put verdwyn het.

Die Pretoria Rekord berig dat die 60 000-sitplek fasiliteit 30km noord van Pretoria, nou ‘n toevlugsoord vir misdadigers en nyaope-gebruikers is.… Lees verder

Aktivis rook dagga tydens regstreekse SABC-uitsending

Die voorsitter van die Cannabis Working Group, Andre du Plessis, het Maandag in ‘n regstreekse uitsending op die SABC glo dagga gerook.

Hy het intussen aan eNCA bevestig dat dit ‘n daggadampie was wat hy in die ateljee aangesteek … Lees verder