Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies

Met Joaquin (El Chapo) Guzman terug in die gevangenis, sal die Mexikaanse regering waarskynlik probeer om die glibberige meesterbrein se uitlewe­ring aan Amerika te bespoedig eerder as om die gevaar te loop dat hy weer ontsnap.

Pres. Enrique Pena Nieto … Lees verder

Meksiko se dwelmbaas dreig Trump

Meksiko se prokureur-generaal, Arely Gomez het die einde van ‘n tonnel besoek waardeur die Meksikaanse dwelmbaas Joaquin “El Chapo” Guzman Sondag uit die hoë sekuriteitsgevangenis Altiplano na ‘n huis in Almoloya de Juarez kon ontsnap het.

Dit was Guzman se … Lees verder

Tsjeggiese mafiabaas hoor oor borg

Die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir behoort vandag te weet of hy borgtog toegestaan gaan word of nie.

Die Suid-Gautengse hooggeregshof gaan na verwagting sy uitspraak lewer in ‘n dringende aansoek deur Krejcir se regspan om die hof se besluit om … Lees verder

Staat wen eerste ronde teen Krejcir

radovanDie staat het die eerste ronde teen die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir gewen toe landdros Reginald Dawa geweier het dat ‘n bekentenis deur Krejcir se mede-beskuldigde aan die mafiabaas se verdedigingspan getoon word tydens sy borgaansoek.

‘n Eiendomsontwikkelaar van Sandton … Lees verder

Agliotti direk met Krejcir verbind

Glenn Agliotti, die dwelmbaas en vertroueling van die oudpolisiehoof Jackie Selebi, is regstreeks met Radovan Krejcir verbind.

Katerina Krejcirova, vrou van die Tsjeggiese voortvlugtige, se naam eergister in Agliotti se sekwestrasieverhoor genoem, nadat dit aan die lig gekom het dat … Lees verder