Statebondspele: Minister mors miljoene

Die Minister van Sport, Fikile Mbalula sê Durban het die bod om die Statebondspele in 2022 aan te bied verloor omdat die Statebondspele-federasie se begrotingsaanvraag “te hoog” was.

Die Statebondspele-federasie het vroeër aangekondig dat Durban nie die Spele sal aanbied … Lees verder

ANC-jeugliga wil Kaapse wynplase beset

As ‘n daling in die rand die prys is wat die ANC moet betaal om beheer van die ekonomie oor te neem, dan moet dit maar so wees, sê Collen Maine, die president van die ANC-jeugliga.

Maine het gister ‘n … Lees verder

Penny Sparrow se aansoek om appèl misluk

Penny Sparrow se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n gelykheidshofbeslissing was onsuksesvol.

Die Scottburgh gelykheidshof het Donderdag haar aansoek ter syde stel weens onreëlmatighede in terme van die reëls van die hof se beslissing, en haar beveel om die … Lees verder

Wit pa in sy huis doodgeskiet

‘n Wit pa van Durban, Gary Mackay (foto), is dood toe hy probeer het om sy vrou en twee kinders by hul huis Duncanweg, Westville, Saterdag teen swart aanvallers te beskerm.

Drie swart indringers het hom in sy maag geskiet, … Lees verder

Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’

Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”.

Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie.

In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te … Lees verder

Weermag nie in Pretoria ontplooi nie

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die regering sal nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie.

Sy het die oproeriges anargiste en boewe genoem wat die hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria verwoes.

Die Gautreinverkeer is op ‘n hoë … Lees verder

Een beseer na geweld tussen DA, ANC in Durban

Een persoon is beseer toe ondersteuners van die Demokratiese Alliansie en ‘n groep van sowat 40 ANC-ondersteuners gebots nadat ongeveer 1500 mense in Durban Woensdag ‘n DA-saamtrek bygewoon het.

Nadere besonderhede is nie beskikbaar nie, maar die provinsiale leier van … Lees verder

Een beseer in ANC-faksiegevegte

Minstens een persoon is beseer in faksiegeweld tussen ANC-ondersteuners op ‘n partysaamtrek in Durban terwyl die polisie teenstanders uit die stadion in Claremont verwyder het.

‘n Gedeelte van die skare het oproerig geraak toe die streekvoorsitter, Zandile Gumede, die podium … Lees verder

Munisipale kontrakteurs aangeval

Dienslewering word in sommige dele van Durban ontwrig weens aanvalle op munisipale werkers en kontrakteurs, het RSG berig.

Die aanvalle word na bewering uitgevoer deur ‘n groep wat hulleself die Delangokubona-sakeforum noem.

Dienste wat geraak is, sluit in elektrisiteit, water … Lees verder

#pennysparrow: MGK’s slaan vroeg toe met rasherrie oor swart strande

MGK’s (maatskaplikegeregtigheidskrygers) het gisteraand op Twitter toegeslaan met die eerste rasherrie van die jaar, rondom kommentaar deur ‘n Natalse eiendomsagent, Penny Sparrow, oor Durban se strande wat deur swartes oorgeneem en met vullis bestrooi is. Sy het die kommentaar op … Lees verder

Stryd rondom BRICS verhewig

Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS.

By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei.

Dit is bo-aan die agenda … Lees verder

Ligte vliegtuig stort suid van Durban neer

Die ligte vliegtuig wat suid van Durban neergestort het, het vermoedelik in kragdrade vasgevlieg.

Die vliegtuigongeluk het Dinsdag by Winkelspruit in KwaZulu-Natal plaasgevind nadat die vliegtuig waarskynlik enjinprobleme ondervind het.

Twee mense is in die ongeluk dood.

‘n Polisiewoordvoerder, Thulani … Lees verder

Sewende Vigs-konferensie in Durban gehou

Die sewende Suid-Afrikaanse Vigs-konferensie het in Durban geopen met hernude beroepe vir vennootskappe in die stryd teen MIV/Vigs, het RSG berig.

Wetenskaplikes, aktiviste en regeringsverteenwoordigers vergader die week om Vigs in Suid-Afrika te bespreek, en om strategië vir die toekoms … Lees verder

Stakende taxi-operateurs in Durban raak gewelddadig

Die Ethekwini-munisipaliteit en die Suid-Afrikaanse Taxi-raad het ‘n ooreenkoms bereik nadat taxi-operateurs Dinsdag gewelddadig geraak het in die Durbanse middestad en omliggende gebiede.

Die polisie moes van traanrook en rubberkoeëls gebruikmaak om die oproeriges te verwilder wat begin plunder en … Lees verder