Suidpunt: Hoe ons meer Europeërs e.a. by die Afrikaanse kultuur kan betrek

Nadat ek Dr. Roodt se video gekyk het, dink ek steek daar tog waarheid in om met Europeërs sake te doen. Was dit nie immers ‘n Deen wat in 2017 op GoFundMe.com ‘n ruime skenking van €500 gemaak het, met … Lees verder