Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’

Ek het die eerste keer van die Oekraïne se gespletenheid tussen die Ooste en die Weste kennis geneem toe ek Anna Reid se boek, Borderland: A journey through the history of Ukraine (London: Phoenix, 1998, 258p), gelees het. Die Dnieper-rivier … Lees verder

Dan Roodt: Roof Bezuidenhout se analogiedenke

Andries “Roof” Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar dié soort “analogiedenke” is … Lees verder

Karel Combrinck: Die A-woord!

Max Du Preez maak die bewering dat «wit Afrikaners» «ongemaklik» voel oor sg. Portugees-Maleisiese invloed op ons taal. Wat Portugees-Maleisies beteken, weet die hemel alleen. Of liewer, die hemel weet, bygestaan deur Max Du Preez.

Maar hierdie versinsel het ons … Lees verder

Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende … Lees verder

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder

Die Afrikaner-volksmoordontkenners

Volg Manfred Delport op Twitter en Facebook.

Volksmoord verwek, om verstaanbare redes, baie sterk emosies. In Europese lande soos Duitsland is dit ‘n kriminele oortreding om te beweer dat die Nazi’s se moord op Jode, Oos-Europeërs en Sigeuners nie … Lees verder