Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling

Geagte Jeanelle Greyling,

Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak.… Lees verder

Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede.

Die Duitse president Joachim Gauck het die … Lees verder

Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa

Dis nogal opvallend watter prominente rol Nederlanders, maar ook deesdae taalkundiges van die Potchefstroomkampus van die NWU, speel om die “kombuistaalteorie” van Afrikaans te bevorder! Eers was daar Valkhoff wat met sy boekie New light on Afrikaans and Malayo-Portuguese in … Lees verder

Afrikaans en Europese tale afgeskaf by Universiteit van Kwazulu-Natal

Die Universiteit van Kwazulu-Natal het besluit om feitlik alle taaldepartemente behalwe Engels en Zoeloe af te skaf. Afrikaans en Nederlands, Duits en Italiaans sal van aanstaande jaar af nie meer aangebied word nie.

Slegs Frans, wat gedeeltelik deur die Franse … Lees verder

Is die Bantoe ‘n Afrikaner?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Dít mag dalk na ‘n vreemde vraag lyk, maar ek kon seker ook die vraag anders gestel het deur te vra: Is die Bantoe inheems aan … Lees verder