Zuma-trust se stigter slaan R406 miljoen se vlootkontrakte los

‘n Stigter van die Friends of Jacob Zuma-trust is voorsitter en mede-eienaar van ‘n maatskappy wat vlootkontrakte ter waarde van R406 miljoen ontvang het, berig die Sunday Times.

Don Mkhwanazi het ontken dat sy verbintenis aan die president gehelp … Lees verder

Wapenaankope was vermorsing van belastinggeld

SAAF Gripen (6406 Photo Frans Dely).jpg“Die Weermag se Strategiese Wapenaankope-pakket wat die belastingbetaler op die einde basies R70 miljard gekos het, was ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld. Suid-Afrika het miljarde rande se nuwe wapentuig aangekoop, maar beskik nie oor die finansies en mannekrag om … Lees verder

Vegvliegtuie, duikbote, fregatte vergaar stof

David Maynier, DA-LP, sê “die weermag word van sy operasionale vermoë gestroop” en het die toestand as “skandalig” beskryf.

Hy het dié opmerkings tydens ’n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging gemaak.

Volgens die departement van verdeiging se strategiese … Lees verder