Gustav Venter: Sit dit af!

Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan … Lees verder

Oscar het nie badkamer, Krejcir nie DSTV nie

Die departement van Korrektiewe Dienste het berigte ontken dat die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius ‘n spesiale badkamer gaan kry.

Die departement van korrektiewe dienste het Sondag ontken dat daar ʼn spesiale badkamer vir Pistorius gebou word in die Kgosi Mampuru-gevangenis … Lees verder

Mbalula hou aan om SARU af te dreig

Fikile Mbalula
Fikile Mbalula

Die ANC se planne om sport verder te verswart met hul nuutste kwota-reëls, is steeds op die kaarte, maar sal nie voor Mei gebeur nie.

Die minister van sport hou vol dat hulle sal optree teen “ongetransformeerde” spanne.… Lees verder

praag verskuif aanstons na ‘n nuwe en kragtiger bediener

praagcoza_logoOns werk tans aan die trek na ‘n nuwe, kragtiger bediener wat die gebruikerservaring op ons webwerwe nog beter behoort te maak. Ons sal ook bykomende dienste aan ons praag-vriende kan bied, waaroor ons baie opgewonde is.

Verder in die … Lees verder

Nuwe SAUK-kanaal nog ‘n nasiebouslenter

Yunus Carrim
Yunus Carrim

President Jacob Zuma het Donderdag die SAUK aangemoedig om Afrika se suksesvarhale wat die vasteland se vordering weerspieël, te vertel.

Die 24-uur nuuskanaal moet nie net fokus op misdaad en korrupsie nie, maar die land se goeie Lees verder

FW verraai en Naspers verdraai

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt’s se Facebookblad

Die boikotaksie wat daar die afgelope paar weke spontaan teen die Naspersgroep losgebars het, kom ná jare van oneerlikheid deur mnr. Koos Bekker se maatskappy.

Naspers … Lees verder

Pornografie kom op DSTV

MultiChoice oorweeg dit om pornografie uit te saai, sowel as die moontlikheid om nuwe sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens te skep.

“MultiChoice is die afgelope paar maande oorval met versoeke vir volwasse inhoud op DStv,” het Jackie Rakitla, hoofbestuurder van … Lees verder