Al nege onderwysdepartemente kry druipverslae

Al nege provinsiale onderwysdepartemente het druip-rapporte gekry vir die bou van nuwe klaskamers en die instandhouding van skole.

Dit is volgens ‘n prestasie-verslag deur die ouditeur-generaal.

Die verslag het tekortkominge met infrastruktuurprojekte in al nege provinsies uitgewys.

Van die bevindinge … Lees verder

Swart studente raak oproerig nadat hulle druip

Swart mediese studente wat nie deurkom nie, het hulself gewend na geweld en brandstigting om hul universiteit te dwing om hulle te laat slaag.

Na twee weke van gewelddadige betogings by die Mediese Universiteit van Suid-Afrika (Medunsa), is verskeie dosente … Lees verder