Jonathan Jansen wil geen Suid-Afrikaner as viserektor by Kovsies

In sy drif om die Universiteit van die Vrystaat van Afrikaners en selfs Suid-Afrikaners te suiwer, moedig die omstrede rektor, Jonathan Jansen, slegs buitelanders aan om vir die vakante pos van viserektor aansoek te doen. Dié pos het juis ontstaan

Lees verder

Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys

Terwyl PRAAG reeds verskeie male ‘n oproep gedoen het dat prof. Jonathan Jansen, die vloekende, antiblanke en rassistiese rektor van die Vrystaatse Universiteit moet bedank, het ‘n storm nou in Bloemfontein losgebars. Volgens ‘n berig in Rapport, is “prof. Jonathan … Lees verder