Merkel se herenigingsbeeld deur verdeeldheid gekenmerk

Duitsland se kanselier Angela Merkel is Maandag begroet met vyandige slagspreuke by haar aankoms in Dresden, die geboorteplek van Duitse hereniging en daarom herdenkingsvieringe.

Die woedende skare het plakkate opgehou met “Merkel moet gaan” en “Verrraaier” in die Oos-Duitse stad, … Lees verder

Dom linkses snobeer Pegida

Betogings is Maandag in Duitsland deur die anti-Islamitiese Pegida (Patriotiese Europeërs teen die Islamisering van die Weste) gehou.

Die byeenkoms is voor die Kerk van Onse Dame in Dresden waar duisende betogers plakkate met die woorde “tuisland, vryheid, tradisie” omhoog … Lees verder

Dresden se Frauenkirche byna reg

Een van die mooiste geboue in die wêreld, Dresden se Frauenkirche in Duitsland maak tans vordering met die jaarlikse skoonmaak- en opknappingsproses wat onderneem is.

Dié bekende kerk is tydens bomaanvalle gedurende die laaste maande van die Tweede Wêreldoorlog verwoes, … Lees verder