SA koop hardeware, kos, drank, tabak

Kleinhandelverkope in Suid-Afrika het almal verras, het RSG berig.

Dit het in Februarie met vier persent teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar toegeneem.

Die syfer is beter as wat verwag is. Kleinhandelverkope het die afgelope twee maande teleurgestel.

Dit het … Lees verder

Seks, drank en rook onder minderjariges buite beheer

‘n Winkelsentrum in Krugersdorp, Gauteng het ‘n partytjiebestemming vir wit minderjariges geword wat drink en rook.

In baie gevalle laai die ouers hul tieners by die winkelsentrum af denkende dat hul telge gaan fliek, sonder enige idee van die oortredings … Lees verder

15 onwettige Soweto-sjebiens oor die naweek gesluit

shebeenVyftien onwettige sjebiens rondom Soweto is oor die naweek gesluit, het die polisie van Gauteng Sondag verklaar.

“Die eienaars is in hegtenis geneem en die drank gekonfiskeer,” sê adjudantoffisier Kay Makhubela.

Volgens hom is die onwettige kroeë in Eldoradopark, Zola, … Lees verder