Nuwe handelsbetrekkinge en beleggings is baie belangrik vir sub-Sahara-Afrika aangesien die gebied groot groeipotensiaal het. Daarom verwelkom hy die moontlikheid dat Amerika op hoë vak ondersoek instel na die moontlikheid om handelsbetrekkinge in die gebied uit te brei sê dr. … Lees verder
Etiket: Dr Pieter Mulder
SA se huidige kiesstelsel die beste
Die huidige proporsionele kiesstelsel is die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika het Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye verklaar. Omdat dit die beste kiesstelsel vir Suid-Afrika is, behoort dit behou te word en nie … Lees verder
Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!
deur Derek Gerber
Die Vryheidsfront het homself met ‘n nuwe embleem en visie geherposisioneer. In die proses poog hy om ‘n meer inklusiewe benadering te volg, en as bewaker van alle minderheidsgroepe se regte op te tree. Mag ek my … Lees verder