Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig.

Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die … Lees verder

Aangeklaagde in kinderporno-saak verskyn

‘n Oud-onderwyser uit die Vrystaat, een van ‘n paar mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n deel van ‘n kinderpornosindikaat is, het Woensdagin die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

Die saak teen die man is Lees verder

Swart kinders kry berading na skoolbusongeluk

beradingDie Gautengse departement van Onderwys het die dienste van ‘n busmaatskappy opgeskort, ná ‘n ongeluk gister by Douglasdale noord van Johannesburg waarin byna 40 swart skoolkinders beseer is.

Die departement sê hy sal ondersoek instel na die padwaardigheid van al … Lees verder