Vermeende verkragter én polisiebeampte voor

‘n Bloemfonteinse polisiebeampte, wat na bewering dossiere uit die hof gesteel het, en ‘n plaaslike sakeman verskyn na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof.

Patricia Pitt, van die Parkweg-polisiekantoor, is vroeër op borgtog van R3 000 uitgelaat terwyl Thulani … Lees verder

Polisiebeampte wat glo dossiere steel vas

‘n Bloemfonteinse polisiebeampte, wat na bewering dossiere uit die plaaslike landdroshof gesteel het, sal op 28 September weer in die hof verskyn.

Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê die 43-jarige Patricia Pitt van die Parkweg-polisiekantoor en ‘n plaaslike sakeman, Thulani Qhiti, is … Lees verder