Potchefstroom: Die ondergang van die laaste Afrikaanse universiteitskampus

Van die ergste dwaasheid oor Afrikaans kom soms van Afrikaans-professore. Jakes Gerwel (1946-2012) is ‘n klassieke geval. Hy het die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) van ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit tot ‘n eentalige Engelse inrigting getransformeer.

Minder bekend is die Afrikaans-verraad … Lees verder

Van doppertunisme tot kommunisme en afrikanisering

deur Leon Lemmer

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n plattelandse prokureur Frederik/Frikkie/FW de Klerk wat ‘n politikus geword het. Hy het konserwatiewe geluide gemaak en op grond daarvan die partyleier geword. Chris Brink het die rektor van … Lees verder