Gerugte oor Arnold Vosloo se dood onwaar

Dis snert dat die gewilde Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo in ’n motorongeluk dood is, sê sy suster Nadia.

‘n Foto van Vosloo by ’n ongeluksfoto met die byskrif: “Arnold Vosloo. He died in a terrible traffic accident the world mourns … Lees verder