Penny Sparrow kry nuwe regshulp

Penny Sparrow het Maandag vlugtig in die Umzinto-landdroshof verskyn.

Sparrow, wat neerhalende opmerkings oor swart strandgangers gemaak ná hulle morsige Oujaarsaandpartytjie op Facebook, is aangekla van crimen injuria.

Sparrow was stil in die beskuldigdebank terwyl sy deur landdros Vincent Hlatshwayo … Lees verder

Medunsa-boikotters dreig studente met dood

Die minister vir Hoër Onderwys en die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommisie se hulp is ingeroep deur Afriforum Jeug nadat boikotters studente gedreig het.

Die organisasie voer aan dat studente wat nie aan die klasse-boikot by Medunsa in Garankuwa wil deelneem nie … Lees verder

Turok hou vol dat doodsdreigemente ernstig is

Professor Ben Turok, voorsitter van die parlementêre etiekkomitee, het volgehou dat doodsdreigemente teenoor hom ernstig opgeneem moet word.

Die komitee het bevind dat Dina Pule, minister van kommunikasie, haar skuldig aan opsetlike leuens aan die parlement gemaak het het tov … Lees verder

Wit ANC-lid ontvang doodsdreigemente oor Pule se skuldigbevinding

Die voorsitter van die parlement se etiekkomitee en verbete wit ANC-lid, Ben Turok het doodsdreigemente ontvang, ná die komitee die voormalige minister van Kommunikasie, Dina Pule daaraan skuldig bevind het aan oortredings van parlementêre reëls.

Pule het doelbewus leuens aan … Lees verder

Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer

Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, … Lees verder