Leon Lemmer: Deel 1: Oor lewe en dood

Ek bespreek Anton A van Niekerk se boek, Die dood en die sin van die lewe (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 287p, R270), in deel 2 van hierdie rubriek. Ek ag dit nodig om vooraf ‘n grondslag vir my kommentaar daar te … Lees verder

Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys … Lees verder

Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur

Drie pasiënte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van ‘n derde pasiënt wat gesterf het, na vore gekom het.

Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood … Lees verder

Blonde slimkop se dood skok Pukke

Studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) was Maandag geskok na die skielike dood van ‘n blonde slimkop eerstejaarstudent aan breinvliesontsteking.

Prof. Herman van Schalkwyk, kampusrektor, en prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die NWU, het hul medelye teenoor die … Lees verder

Zambiese president gaan in Londen dood

Die Zambiese president Michael Sata is in Londen dood, waar hy besig was om behandeling vir ‘n onbekende siekte te ontvang, berig drie private media-instellings in Zambië.

Die berigte op die private Muzi-televisiekanaal, asook die Zambia Reports- en Zambian Watchdog-webwerwe … Lees verder

Russel Botman sterf

Prof Hayman Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is vannag by sy huis op Stellenbosch in sy slaap oorlede.

Mnr George Steyn, Voorsitter van die Universiteitsraad het sy innige medelye met prof Botman se vrou, Beryl, … Lees verder

Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

'n Plakkaat wat die film oor Mandela se lewe adverteer, met die akteur Idris Elba
‘n Plakkaat wat die film oor Mandela se lewe adverteer, met die akteur Idris Elba

Mandela se dood is tydens ‘n glansgeleentheid – die premiere van die rolprent Long walk to freedom – in Londen wat deur die Britse prins … Lees verder