Kiëf verbreek skietstilstand

Die lughawe naby Donetsk in die ooste van die Oekraïne wat deur die selfverdedigingsmagte beset is, is Maandagaand deur vuurpyle bestook, het die Oekraïnse weermag bekend gemaak.

Die lughawe is in Mei reeds ernstig beskadig in swaar gevegte. Maandagaand is … Lees verder

NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne

NAVO misbruik die Oekraïense krisis as ‘n verskoning om sy militêre teenwoordigheid nader aan Rusland se grense uit te brei en planne vir ‘n nuwe vinnige reaksiemag sal die vredesproses in die ooste van die Oekraïne saboteer, het die Russiese … Lees verder

Duisende ruk op in ooste van Oekraïne teen besetters

donetskDuisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekraïne teen die vreemde besetting van die land.

Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede – wat in wese eintlik twee oligarge is … Lees verder