Johannesburg tot laat gisteraand ontwrig deur N3-vloedramp

Tonele wat met dié uit die distopiese roman Bodem vergelyk kan word, het hul gister op die N3-snelweg oos van Johannesburg afgespeel, met dele van die snelweg wat in ‘n rivier verander is. Motors het begin dryf, teen mekaar gebots … Lees verder

Hoërskoolseun deur weerlig doodgeslaan

Witbank Nuus het berig dat ‘n wit hoërskoolseun, Francois Clarence, Dinsdag deur die weerlig doodgeslaan is.

Die seun het Dinsdagmiddag ná skool na die hokkieveld gestap waar HTS Witbank se eerste span teen Potchefstroom sou speel, toe hy deur weerlig … Lees verder