Moody’s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het ʼn rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna … Lees verder
Etiket: dollar
Video: SA se rommeldriekuns ná Moody: wat hou die toekoms in?
Moody, een van die twee groot Amerikaanse kredietgraderingsagenskappe het Suid-Afrika Vrydagaand 27 Maart 2019 tot ‘rommel’ afgegradeer, oftewel ‘n gradering van Ba1, met ‘n ‘negatiewe vooruitsig’ wat beteken dat die land nog verder by die leer van rommelstatus kan afgly. … Lees verder
Rand versterk ná Britse rentekoersverlaging en DA-vertoning
Die rand het sy beste koers in nege maande teen die dollar bereik nadat die Bank van Engeland rentekoerse verlaag het en die Demokratiese Alliansie ‘n goeie vertoning in gister se plaaslike verkiesings gelewer het.
Die rand het vanoggend vroeg … Lees verder
Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter
Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in … Lees verder
Zim druk eie Amerikaanse dollar
Zimbabwe sal sy eie weergawe van die Amerikaanse dollar druk om ‘n nypende kontanttekort in die land die hoof te bied.
Omdat die land meer moet invoer en baie minder uitvoer, wat ‘n handelstekort veroorsaak, is daar ‘n skaarste aan … Lees verder
Rand tuimel verder teen dollar, euro, pond
Die rand het verder teenoor die dollar verswak na R17,92, met vertroue in die ANC se ontluikende geldeenheid wat verwelk.
Op ‘n stadium moes Mandela se note R19,59 vir een euro opdok.
Sondagnag het die rand ‘n rekord laagtepunt van … Lees verder
Bob glo deur paleisrewolusie vervang
Die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan Tsvangirai, het Maandag gesê die president is deur ‘n paleisrewolusie vervang.
Met pres. Robert Mugabe (92) se instemming het sy vrou, Grace, glo intussen ongemerk as staatshoof oorgeneem. Grace Mugabe (50), lei … Lees verder
Brandstof gaan glo verder styg
Die die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) sê die prys van petrol sal na verwagting in April vir die tweede agtereenvolgende maand die grootste nominale maandelikse styging in die geskiedenis toon.
Die prys van 95-oktaan petrol sal op 1 April waarskynlik met … Lees verder
AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim
Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees.
“Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.
“‘n … Lees verder
Brandstofpryse kan skerp daal
Motoriste kan volgende maand ‘n rekorddaling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het, het die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê.
“Dit is ondanks ‘n geleidelike verswakking van die rand-dollar-wisselkoers oor die afgelope twee weke,” het die … Lees verder
BRICS byeen vir oprigting van ontwikkelingsbank
Die BRICS-leiers sal Dinsdag vergader om stappe te bespreek vir die oprigting van ‘n nuwe ontwikkelingsbank asook ‘n reserwefonds.
BRICS sluit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika in. Leiers vergader in Fortaleza in Brasilië vir die sesde keer om die … Lees verder
Rand lig sy kop teen dollar
Die rand het Maandagoggend gesonder teen die dollar vertoon en die goudprys het ook sy kop gelig.
Vandag is ‘n openbare vakansiedag in die VSA. Amerikaners herdenk George Washington, die land se eerste president, se verjaarsdag wat altyd op die … Lees verder
Petrolprysskok op 1 Januarie
Volgens die departement van energie, styg die petrolprys vanaf 1 Januarie 2014 met 39 sent per liter en die dieselprys met 32 sent per liter.
Die paraffienprys word met tussen 39 en 52 sent per liter verhoog.
Die departement blameer … Lees verder
Goud stel nuwe rekord terwyl dollar uitsak
Goud het ‘n rekordverpletterende stormlopie gister voortgesit en ‘n nuwe hoogte van $1 140 per fynons bereik, terwyl die Amerikaanse dollar getuimel het.
Die swakker dollar het ook gehelp om ander metale soos koper en silwer skerp opwaarts te stoot … Lees verder