Mediese studente kry nie kadawers nie

Suid-Afrikaanse universiteite ondervind ‘n tekort aan kadawers vir mediese studies, het RSG berig.

Die Anatomiese Vereniging van Suider-Afrika sê die tekort het ontstaan weens die toename in mediese studente regdeur die land en die afname in die skenking van liggame. … Lees verder

Stappe teen 150 SABC-werkers wat mediese skema bedrieg

Dissiplinêre stappe gaan teen meer as 150 SABC-werknemers gedoen word wat na bewering met mediese praktisyns saamgewerk het om die korporasie se mediese skema te bedrieg, het RSG berig.

Die SABC sê hy het deur middel van fluitjieblasers en ander … Lees verder

Slagting in hospitale

Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat … Lees verder

Mediclinic en Universiteit Stellenbosch gaan saamwerk om dokters op te lei

Die privaathospitaalgroep Mediclinic gaan met die Universiteit van Stellenbosch saamwerk om voorgraadse dokters op te lei, iets wat die aantal dokters wat in Suid-Afrika geproduseer word, mag verhoog.

Nie net is daar ‘n beperkte aantal plekke by mediese skole beskikbaar … Lees verder

SA se brein-drein omgekeer sê arbeidsmarkekonoom

breindreinSuid-Afrika se brein-dreinprobleme is omgekeer oor die afgelope paar jaar, deels te danke aan swak ekonomieë elders, sê Adcorp se arbeidsmarkekonoom Loane Sharp.

‘n Adcorp-indiensnemingsverslag wat Maandag vrygestel is, toon dat sedert die wêreldwye finansiële krisis begin het in 2008, … Lees verder