BRICS kan G7 binnekort inhaal

Die BBP van die BRICS-lande kan dié van die G7 binne twee of drie jaar oortref, het die Doema se hoof van Buitelandse Betrekkinge, Aleksei Pusjkof gesê.

“In 2014, het die totale bruto binnelandse produk van BRICS-lande 30 persent bereik … Lees verder

Russiese parlementslid in ‘rassisme’-herrie oor piesangfoto van Obama

‘n Pro-Kremlin-parlementslid en vorige Olimpiese goue medaljewenner staar nou ‘n rassisme-herrie in die gesig nadat sy ‘n foto-collage van president Barack Obama op Twitter geplaas het waarin sy hom met ‘n piesang jukstaponeer

Irina Rodnina het ‘n fotokomposisie op Twitter … Lees verder