Guptas glo ‘landuit’ vanaf Lanseria-lughawe

Volgens ‘n berig in Rapport, wat op sy beurt uit City Press vertaal is, het die Gupta-familie Suid-Afrika “vir goed verlaat” ná  ‘n week waarin die vier groot banke geweier het om langer die skatryk Indiërs se transaksies te hanteer. … Lees verder

Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!

Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.

Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met … Lees verder

Brittanje dreig om bande met Mossad te breek

Ministers in Brittanje is woedend nadat Israelse Mossadagente klaarblyklik met gesteelde identiteite van Britse paspoorthouers gereis het om ‘n sluipmoord in Doebai te gaan pleeg. Dié land het gedreig om hulle inligtingsverhouding met Israel op te skort indien onomwonde bewyse … Lees verder

Doebai-krisis ontketen wêreldwye geldvrese

Vrese oor ‘n gevaarlike nuwe fase in die ekonomiese krisis het gister om die wêreld geswiep soos wat handelaars gereageer het oor die skokaankondiging dat ‘n skulddeurtrokke Doebai staatskorporasie nie in staat was om sy renterekening te vereffen nie.

Aandele … Lees verder