Omstrede wetenskaplike wil Nobelprys laat opveil

Een van die wêreld se groot wetenskaplikes, die genetikus James Watson, is uit die openbare lewe verstoot na kommentaar oor swart IK in 2007.

Hy wil nou sy 1962-Nobelprys vir die ontdekking van die struktuur van DNS op ‘n veiling … Lees verder