Burgeroorlog dreig in Oekraïne

medwedefmerkelDie krisis in die Oekraïne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens ‘n telefoonoproep gesê.

Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, … Lees verder