PayPal-stigter Thiel ontbloot leuen van ‘diversiteit’

PayPal se medestigter en waagkapitalis Peter Thiel het Maandag gesê dat hy Donald Trump as president verkies by die Nasionale Persklub in Washington, en bygevoeg dat hy hom nie steur aan oproepe vir “diversiteit” nie.

Hy sê hy bevraagteken die … Lees verder

Piesangs kry slegte naam

‘n Rashisterie het by die Universiteit van Warwick in Brittanje losgebars nadat daar op piesangs geskryf is.

‘n Petisie is geloods deur WARSoc, ‘n anti-rassisme vereniging, om die instelling “verantwoordelik te hou vir rassisme binne sy mure” nadat ‘n student … Lees verder

Hoëveldse NG Kerk omhels ‘veelkleurige gemeenskappe’ en ‘diversiteit’

Die Hoëveld-sinode van die NG Kerk het vroeër vandeesmaand tydens sy sitting besluit om die Amerikaanse ideaal van “diversiteit” te omhels.

Die tema van die sinode was “Veelkleurige gemeentes na ’n veelkleurige gemeenskap”.

“Ons het dié tema gekies, want ons … Lees verder

Univ. van Texas volhard met regstellende aksie na nuwe uitspraak

Nadat die Amerikaanse Hooggeregshof, daardie land se ekwivalent van ons Grondwethof in die saak Fisher v University of Texas, Austin, beslis het dat regstellende aksie deur middel van rassekwotas onwettig is, het die universiteit egter ‘n nuwe uitspraak in ‘n … Lees verder

Wat is so skokkend aan plan vir skole?

Ek maak beswaar teen die opskrif “LUR se skok-plan vir skole” (Beeld, 16 Junie). Wat op aarde kan “skokkend” wees daaraan om voormalige model-C-skole met inrigtings in minder gegoede woonbuurte saam te smelt en die hoofskappe te transformeer?

Na my … Lees verder

‘n Seder val in Potchefstroom

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Skoppensboer dink Afrikaners het mal geword. Ten minste volgens Einstein se definisie. Hy het mos gesê die definisie van waansin is wanneer jy keer op keer dieselfde ding doen en ‘n ander resultaat … Lees verder

Russel Botman op die Rooiplein

botman_rooiplein

deur Leon Lemmer

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) word die ANC se vakansiedae, soos die herdenking van Sharpeville, die Soweto-opstand en die paswetoptog deur hardegat vroue, deesdae graag gedenk. Gebeure sonder sodanige “vryheidsdimensie”, soos Beskawingsdag (6 April) en Afrikaansdag (14 … Lees verder

Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder

Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die … Lees verder

Drie miljoen kinderagtige Afrikaners?

Dr. Chris Landman het as "anoniem van Pretoria" ingeskakel en aan Jansen gesê dat die SA Grondwet vir gemeenskapsregte voorsiening maak en dat gemeenskappe (soos die Afrikanergemeenskap) daarom oor die reg van vrye assosiasie beskik wat nie deur 'n owerheid

Lees verder

Dr. Chris Landman het as "anoniem van Pretoria" ingeskakel en aan Jansen gesê dat die SA Grondwet vir gemeenskapsregte voorsiening maak en dat gemeenskappe (soos die Afrikanergemeenskap) daarom oor die reg van vrye assosiasie beskik wat nie deur 'n owerheid

Lees verder