Kommentaar voortaan net vir betalende lede

disqusTot dusver het praag deur middel van die Disqus-kommentaarafdeling by artikels ‘n ruimte probeer bied vir lesers om op intelligente en beredeneerde wyse kommentaar te lewer en kwessies te debatteer. Ongelukkig is ons kommentaarafdeling toenemend misbruik deur buitestaanders wat daarop … Lees verder

PRAAG-webwerwe gaan van krag tot krag

praagcoza_logoGister het ons amper 5 000 unieke gebruikers op ons twee praag-webwerwe gehad… Ons is reeds verby Volksblad, Rapport en The Citizen wat verkeer op die internet betref. Dis moeilik om te sê waar Beeld en Die Burger se verkeer … Lees verder

PRAAG vertaal Disqus in Afrikaans

PRAAG het ‘n rukkie gelede die internasionale kommentaarstelsel vir webwerwe, Disqus, in Afrikaans vertaal. Van gisteraand af is die eerste Afrikaanse weergawe van Disqus lewendig op praag.co.za.

“PRAAG stel hom ten doel om Afrikaans sover moontlik op die internet te … Lees verder

PRAAG-geselsforum beskikbaar vir uitgebreide debatte

Terwyl ons verheug is oor die aantal besoeke wat ons ontvang, asook die lewendige debat op die Disqus-kommentaarfunksie wat sommige artikels uitlok, wil ons lesers daarop attent maak dat die PRAAG-geselsforum soms ‘n beter plek kan wees om langdurige debatte … Lees verder