M-Net soek nie witmense nie

Die betaal TV-kanaal M-Net het sy besluit om slegs swart, bruin en Indiër kandidate toe te laat om vir internskappe aansoek te doen, verdedig.

Die bestuurshoof van M-Net, Yolisa Phahle sê die internskap-program sal die kandidate toelaat om vaardighede te … Lees verder

Leon Lemmer: Leon Wessels en Danny Titus oor Open Stellenbosch

LitNet publiseer die afgelope tyd bydraes tot sy Open Stellenbosch- (OS) seminaar. Wat eienaardig is, is dat LitNet, wat oorwegend ‘n Afrikaanse webwerf is, in hierdie geval voorkeur aan bydraes in Engels gee. Mense wat Afrikaanssprekend is en meesal in … Lees verder

Wie het Luister befonds?

Die sogenaamde film wat aantygings van rassisme teen die Universiteit van Stellenbosch “gedokumenteer” het, se vervaardiger is self betrokke by die aktiviste van Open Stellenbosch.

Dus is die vervaardigers van Luister, Dan Corder, Markus Hegewisch, Eric Mulder en Declan Manca … Lees verder

‘Grysgebiede’

Van ‘n geëerde hoogleraar aan die Universiteit Stellenbosch verneem ons onlangs dat bepaalde feite soos rassediskriminasie teen blankes in Suid-Afrika teen die agtergrond van die geskiedenis “herinterpreteer” of gerelativiseer moet word. Waarom lê hy nie die moed aan die dag … Lees verder

Dankie tog vir die MRK en die Gelykheidshof!

Soweto is in ligte laaie. Diegene wat die hoofstroommedia jeugdiges noem, is op ‘n plundertog gemik teen uitlanders; diegene wat nie die plaaslike bevolking se taal, etniese herkoms of velkleur deel nie. Somaliërs, asook winkeleienaars uit Pakistan word geteiken. ‘n … Lees verder

Kan ‘n slak geleer word om klavier te speel?

slak_klavierdeur Leon Lemmer

Allan Bloom (1930-1992) het ‘n blitsverkoper en klassieke boek oor die Amerikaanse universiteitswese geskryf: The Closing of the American Mind (London: Penguin, 1988, 392p). Met verwysing na swartes lys hy kenmerke soos: “permanent quotas in admission, preference … Lees verder

Misdade teen die beskawing

Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan
Die Armeense kunsmuseum in die hoofstad, Jerewan

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van … Lees verder

Menseregtekommissie ondersoek SAL-diskriminasie

sahrcDie Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gaan die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) se kadetprogram ondersoek, het die vakbond Solidariteit Dinsdag gesê.

“Solidariteit het die ondersoek versoek omdat die lugdiens geen wit manlike kandidate by sy kadetprogram aanvaar het nie,” het Dirk Groenewald, hoof … Lees verder

Hospitaal moet opdok ná ‘rassisme’-klag

diskriminasie‘n Federale jurie het die Ogden Regional Medical Center daaraan skuldig bevind dat hy wederregtelik opgetree het teen ‘n werknemer wat ‘n rassisme-klag aanhangig gemaak het.

Hofrekords toon dat die Amerikaanse distrikshofjurie in Salt Lake City, Utah, op 2 Augustus … Lees verder

Gevaarligte flikker oor museums

Gewoonlik is daar ‘n regte manier van dinge doen, en daar is ‘n verkeerde manier van dinge doen.

Oor die meriete om museums in Bloemfontein saam te smelt ter wille van die beter aanwending van hulpbronne wat veral kleiner museums … Lees verder

Swart kinders by Amerikaanse swemklub weggewys

'n Rasherrie is Dinsdag ontketen toe Valley Swim Club in Huntington Valley, Pennsylvanië, 'n privaatklub, wat swart kinders verlede maand weggewys het, in 'n verklaring gesê het die rede vir die wegwysing was dat hulle nie die  kleur van die … Lees verder

Swart diamante op pad

Buyelwa Sonjica, minister van mineraal-en energiesake, het die transaksie verwelkom. Volgens haar sal die nuwe maatskappy help om werk in die Noord-Kaap te skep.

Die aankondiging van hierdie stap volg op die eerste daling in verkope wat De Beers die Lees verder

Buyelwa Sonjica, minister van mineraal-en energiesake, het die transaksie verwelkom. Volgens haar sal die nuwe maatskappy help om werk in die Noord-Kaap te skep.

Die aankondiging van hierdie stap volg op die eerste daling in verkope wat De Beers die Lees verder