Volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, is daar reeds 924 noodlottige padongelukke tot op 28 Desember aangemeld. In KwaZulu-Natal was daar 211 ongelukke waarin 249 mense dood is. In Gauteng was daar 156 noodlottige ongelukke waarin 174 mense omgekom … Lees verder
Etiket: Dipuo Peters
Minister keer Sanral wat plakkers uitsit
Die minister van Vervoer, Dipuo Peters het gelas dat die afsetting van plakkers in die Wes-Kaap deur Sanral tydelik opgeskort word.
Die plakkers by Lwandle by die Strand en Peters het Dinsdagaand ‘n vergadering gehou. Die mense word intussen in … Lees verder
Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol
Gauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as ‘n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het.
Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal.
Sy het op ‘n … Lees verder
Wie kry die e-tol-rente?
Sanral is gelas om die rekeningkopseer in die Gautengse e-tol-stelsel op te los, het die minister van vervoer, Dipuo Peters, Dinsdag gesê.
Peters het die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer toegespreek en toegegee daar is ernstige probleme met die ongewilde … Lees verder
Bomdreigement derde teen Sanral
‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand.
Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel.
Wetstoepassers sal … Lees verder
Outa vra dat e-tol opgeskort word
Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa het ‘n beroep op die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, gedoen om die e-tolstelsel op te skort.
Outa sê die voortdurende verset deur die publiek om op te dok vir ‘n stelsel wat nie … Lees verder
Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort
Die werklike dodetal weens padongelukke is pas bevestig: Die afgelope Feesseisoen het meer as 1.500 lewens op die paaie geëis.
Dipuo Peters, die minister van vervoer, het vroeër gesê die slagting op die land se paaie was die ekwivalent van … Lees verder
Kamer van Koophandel steun e-tol
Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid, Neren Rau, het sy lede gevra om met die e-tolstelsel saam te werk wanneer dit in werking gestel word.
Die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, het vroeër die week … Lees verder
Pinetown-gru-ongeluk: Bestuurder voor
Die vragmotorbestuurder die gru-ongeluk wat 22 lewens geëis het in Pinetown veroorsaak het, KwaZulu-Natal, verskyn vandag in die hof.
Sy voertuig het teen vier minibustaxi’s en ‘n motor gebots. Aanvanklik is geglo dat 27 mense omgekom het.
Die bestuurder, ‘n … Lees verder
VF+ vra dat Aarto dadelik afgeskaf word
Dit is nou duidelik dat Aarto ‘n mislukking is en niks minder is nie as ‘n peperduur Wit Olifant en die Vryheidsfront Plus versoek opnuut dat dit afgeskaf word om verdere onnodige vermorsing van geld te vermy, sê adv. Anton … Lees verder
Eskom kry mededinging
Onafhanklike kragverskaffers sal nou danksy die Nasionale Geïntegreerde Hulpbronplan met Eskom kan meeding.
Dipuo Peters, minister van energie, het Donderdag in Pretoria gesê: “Dié plan bepaal wat Suid-Afrika teen 2013 moet hê om kragsekerheid te verseker.”
Peters sê die hulpbronplan … Lees verder